4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 199 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The 405 Shoreham Escape is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die gesogte Shoreham-gebou in die hartjie van Seepunt. Hierdie eenheid bied moderne geriewe, oorgenoeg stoorplek en 'n uitstekende ligging. Dit is perfek geskik vir professionele persone, paartjies of individue en bied die ideale basis om die lewendige kusleefstyl van Seepunt te ervaar.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kontemporêre oopplan-kombuis spog met moderne afwerkings en oorgenoeg kasruimte. Verder is dit met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n groot platskerm-TV.
Die balkon het buitesitplek en spog met 'n see-uitsig vanuit die hoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marieth Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 199 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink The 405 Shoreham Escape het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
199 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang