The Afrikaya Home
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Zebra street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Afrikaya Home is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Kensington. Dit bied ontspannende en gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp, wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. 'n Bababed kan vooraf by die bestuurder versoek word.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n werkspasie en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit verseker dat gaste alles het wat hulle nodig het vir gerieflike verblyf.
Afrikaya Home is gerieflik naby plaaslike winkelsentrums en restaurante en is net 'n entjie se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos die Ellis Park-swembad, Emirates Airline Park (voorheen Ellis Park-stadion) geniet of rustige wandelings in een van die nabygeleë parke neem, wat dit 'n ideale basis maak om die area te verken.
Ligging
- 4 Zebra street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Zebra street, Kensington, Johannesburg, 2101, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang