The Anchorage 29
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 29, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Anchorage 29 is 'n selfsorg-eenheid in 'n luukse ontwikkeling in die buitewyke van die Vaal Marina, sowat 1,5 uur se ry van Johannesburg af. Dié landgoed is teen die waterfront en beslaan sowat 300 m se privaat waterfront-eiendom. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinne wat met vakansie is en vir byeenkomste van groot of klein groepe.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware in die kombuis. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die stoep het 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Celestine Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ring-weg Wes 11, The Anchorage 29, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Sien meer verblyf in Vaal Marina Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ring-weg Wes 11, The Anchorage 29, Vaal Marina, 1945, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom