6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Kortmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Ark is 'n stylvolle, troeteldiervriendelike, selfsorgkothuis wat in die rustige dorpie Stanford geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander 2 slaapkamers albei 'n koningingrootte-bed het. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Die eetarea het ook 'n binnebraai. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe, wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Casper Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 3 Kortmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink The Ark het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kortmarket Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang