Selfsorg in Table View

The Bay Holiday Apartment

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mariette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantasties! Ons het heerlik gebly by The Bay Holiday Apartment. Die gasheer wat ons ontvang het, was vreeslik vriendelik gewees, die woonstel was baie netjies en veilig gewees, het als gehad wat ons nodig gehad het. En die uitsig was fantasties gewees! Ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

77 Coral Road, The Bay B203, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdeadc3c0c757686e5dd697056cc1162e7f4e7d08ed624d2585bfa12463bede09a1af2d7486827648fdaedfda40efcee254e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 77 Coral Road The Bay B203 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.811600029015 18.47095071468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang