10 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 224 Main Road, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Baytree Beach House is 'n moderne en helder selfsorghuis in Kalkbaai met pragtige see-uitsigte. Die huis bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede soos die strand, verskeie restaurante, winkels en kroeë.
Die huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 2 sitkamers.
Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die sitkamer op die boonste verdieping het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, 'n drankyskassie en 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het 'n groot 10 sitplek-houttafel en stoele. Daar is 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Pragtige see-uitsigte kan vanuit die leefarea geniet word.
Die eetarea lei na 'n beskutte patio met 'n tafel en stoele, Weber-braaigeriewe en voortreflike see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 112
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 224 Main Road, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink The Baytree Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
224 Main Road, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang