The Beach Cottages
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Afrikaner Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Strandkothuise is in Kommetjie, Kaapstad, naby hoofroetes en binne loopafstand van die strand geleë.
Die eiendom bied 2 kothuise, die Lighthouse en Surfway. Beide eenhede bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke eenheid bied 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap en 'n eetkamertafel. Lighthouse bied 'n sitkamer met 'n slaapbank vir 2 kinders, 'n TV met WiFi en lei na 'n patio met braaigeriewe.
Gaste kan die gemeenskaplike swembadarea, veilige parkering en 'n stap na die strand geniet, of Kaappunt, Boulder's Beach, Chapman's Peak besoek, die wynroete en plase, Kirstenbosch Botaniese Tuine verken, Tafelberg stap, vanaf Signal Hill valskermsweef, of eenvoudig ontspan en die plaaslike kookkuns en kultuur geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Afrikaner Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Afrikaner Avenue, Kommetjie, Cape Town, 7976, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang