Beach House Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shrimp-laan 2, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 096 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Beach House Villa is in Salt Rock aan die Dolfynkus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die huis met lugversorging beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Albei hoofslaapkamers lei na die balkon met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale in elke slaapkamer.
Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv, en daar is 'n eetarea met 12 sitplekke. Gaste kan ook die gratis WiFi gebruik.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n swembad, 'n pragtige uitsig en direkte toegang tot die strand. Daar is ook 'n groot dek met 'n lieflike see-uitsig. Daar is genoeg buitemeubels om te lê en ontspan en sonbaai.
Daar is 24 uur-sekuriteit, 3 toesluitmotorhuise en veilige parkeerplek vir nog 4 voertuie. Sekere toiletware en basiese verbruiksgoedere word slegs met aankoms voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Shrimp-laan 2, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach House Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shrimp-laan 2, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom