Selfsorg in Louis Trichardt

The Beekeeper's Inn

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shirley S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Soos huis. Lekker! Gemaklik. Skoon. Welkom. Spesiaal. Eenvoudig die lekkerste slaapplek ooit! Soos huis gevoel. Goed ingelig, soos familie ontvang. Mooiste mooiste slaapplek! Alles wat jy nodig het. Sal nooit weer by enige ander plek slaap in Louis Trichardt nie! Lekkerste bed. Lekker warm water. Baie bederfies tot in die fynste detail. Tot badskuim. Filter koffie! Besluit! Goeie internet. Veilig. Alles wat oop en toe maak. Ongelooflike lekker ervaring. Baie baie dankie! 10 ster van my af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

A first class venue. Everything was in excellent order and spotless with no issues at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Outstanding good. It was very nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderful stay in LT. Amazing stay. Effortless check-in. This is a must-visit! Fantastic hosts! Thank you so much; you've gone above and beyond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.h.m. F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Feels like home away from home. Very nice place like home on our way from Zimbabwe to Johannesburg. Nice shops at 100 metres. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
1 nag
5.0
Aug 2025

Very comfortable and spacious, nice amenities, clean, comfortable and safe. Spacious, clean and comfortable. No issues with anything on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Beste gashere! Gerieflik, skoon, netjies en naby winkels en staproetes. Vriendelikste gashere wat ek al ooit ontmoet het. Skoon, netjies en alles is so gerieflik uiteengesit. Ek sal beslis The BeeKeeper's Inn aanbeveel vir my mede-reisiger. Hulle is gerieflik geleë naby winkels, staproetes en nog meer. Beste waarde vir jou geld en alles is in werkende toestand in jou woonstelletjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, rustig en mooi skoon en netjies. Heerlik geslaap en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Excellent. We were pleasantly surprised by how beautiful the accommodation was. Everything that you might need when you stay over was supplied and even more. We loved the decor, and you really had everything available to make your stay there very comfortable. Most certainly will be staying over again and I highly recommend this guesthouse to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha W
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekend. Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

43 Stubbs Street, Louis Trichardt, 0920, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6eebbd4ae39798a4732dff29d44ecc7cd82015fd64483ebfc2d9f8cd248c02dffe5ce00369f584f592f3609a9163619c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 43 Stubbs Street Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.0307377 29.9100595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang