+23

The Blok 316

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 452 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë binne loopafstand van Seepunt Promenade, bied The Blok 316 die ideale verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die stylvolle woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien word ook voorsien. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Skuifdeure maak oop na 'n balkon waar gaste 'n oggendkoffie en uitsigte oor die omgewing kan geniet.

Gaste by The Blok 316 het toegang tot die gemeenskaplike dakswembad en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. 'n Verskeidenheid strande, restaurante en winkels is binne loopafstand, terwyl Biskop Steps 3.3 km weg geleë is en die Lion's Head-staproete 3.5 km van die woonstel af is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Blok 316 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 452
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 452
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf07d9e0db5a1d6a8cc9c7114f0e9cf79581c1330bda7c42f0667d87c52b6f742d519b488c9e90c680c3d923eccd57551dfd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 82 Main Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9101285 18.3941886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang