The Blok 705
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R370.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Slegs gaste wie se name op die bespreking verskyn, sal toegang tot die perseel kry.
Die rook van dagga is streng verbode in die woonstelle.
Die rook van sigarette word nêrens op die perseel toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Gaste moet hulself gedra op 'n manier wat ooreenstem met aanvaarbare gedragsstandaarde. Enige onaanvaarbare gedrag kan lei tot onmiddellike uitsetting.
Stilteure moet tussen 22:00 en 08:00 nagekom word. Wasgoed mag nie op balkonne of in enige area wat van buite die gebou of aangrensende gedeeltes sigbaar is, gehang word nie. Items soos emmers, moppe, besems en vullissakke mag nie op balkonne geplaas word nie. Vullis mag nie voor woonsteldeure of in branduitgangsareas gelaat word nie. Geen alkohol word op die dak toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 8 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 8 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road 82, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang