+37
Selfsorg in Gonubie

The Blue Bungalow

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflik en veilig. Baie lekker gebly, alles is daar wat jy benodig en sommer naby alles geleë. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand, word baie moeite gedoen om jou tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie dat julle tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Julle is altyd welkom by ons!

Thea V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal verblyf beslis aanbeveel. Baie lekker gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om verblyf aangenaam te maak. Alles wat jy nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd welkom hier!

Lizel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Die gasvrou is baie behulpsaam. Het baie moeite gedoen met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie dat julle 'n resensie geskryf het. Was heerlik om julle te akkommodeer. Julle is altyd welkom by The Blue Bungalow. Hoop ons sien gou weer.

George V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie dat jy tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek waardeer dit. Jy is altyd welkom hier!

Allouise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

If you looking for a clean and safe place to stay without worry. Absolutely awesome stay, I definitely had a great time. The owner is amazing, so caring and thoughtful. Especially when having kids, the owner has already thought about your needs. And when you have OCD tendencies like me, The Blue Bungalow is the place to stay — so clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Thank you for the review. It was an absolute pleasure hosting you. You are always welcome here!

Deidre K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lieflike plek met alles wat nodig was. Ons het heerlik gebly. Fantastiese diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die mooi woorde. Was lekker om julle te ontvang. Hoop ons sien gou weer!

Karli V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties. Heerlik gebly! So baie ekstra moeite met verwelkoming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Was lekker om julle te ontvang! Hoop ons sien gou weer.

Louis K
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie goed. Baie lekker en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Dankie vir jou resensie! Jy is altyd welkom hier.

Ivan Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Een groot bederf met 'n soet verrassing elke dag. 5 ster diens, 5 ster akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir jou resensie! Was heerlik om jou hier te hê. Jy is altyd welkom hier!

Hanria Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Awesome. Aangename verblyf met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marzelle
The Blue Bungalow
Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marzelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Thomas Street, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA495f8ec851554b00d89b3fc56f9189f47426e043625c4122fa184d20ad6fb911bf4b96f936f0c58e9a3f936324ca8100acd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 1 Thomas Street Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940433175298 28.029473917308
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang