+83
Gastehuis in Vincent Heights

The Blue Door Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Erika V
1 nag
5.0
Feb 2026

Lekker stil oornag verblyf. Lekker stil en mooi area. Alles wat mens nodig sal hê vir 'n oornag. Die waaier het goed te pas gekom, want dit was baie warm. Lekker geslaap en die feit dat mens Netflix ook kan sien, was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Cozy, safe and friendly. Cozy, safe and friendly. The stay we had here was wonderful and is great for a one night stay or business traveller. Amazing value for money! Would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustige omgewing, veilig en privaat. Ons het lekker gebly. Goed ingerigte, mooi skoon kamer en daar was genoeg spasie om rond te beweeg. Dalk te veel trappies van kamer na badkamer. Genoeg kragproppe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Rustige blyplek om na te gaan na besige dag. Was aangenaam lekker stil area, veilige parkering in motorhuis. Mooi kamer, heerlike stoep met rustige tuin atmosfeer. Kamer was met tye baie warm en waaier het ons nie altyd lekker afgekoel nie. Kort dalk hier en daar iets in die kombuis as jy vir jou kos maak (warm lappies, pan) moes. Vra vir haardroër, moes vra vir lighter om die hob te kan gebruik. Gee groot handdoek, ek verkies kleiner ook. Gee strykyster, maar geen plank om op te stryk nie. Ten spyte daarvan sal ons weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonica D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Lieflike akkommodasie! Pragtige kamers is daagliks gedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kuhle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Comfortable and enjoyable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Portulaca Road, Vincent, East London, 5247, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA620cc68c3278617cbcdd4eb2612a8fb99b5574986bd9c2f7c0c155cca6f6e6ed420343227602a05fd5a5514617cb136bb325?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 15 Portulaca Road Vincent 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.977820952192 27.916369361972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang