12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Futter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Blue House bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike huis in Cannon Rocks. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en vriende wat vakansieverblyf naby die strand soek.
Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n rusbank en 'n matras wat slegs vir kinders geskik is. Die badkamers het 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Die area lei na 'n tweede leefarea met oorgenoeg rusbanke en 'n ingeboude braai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n groot beskutte tuin.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Emily Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Futter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink The Blue House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Futter Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang