The Blyde 1331
3 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Blyde 1331 bied 'n luukse verblyf in die gesogte Riverwalk-landgoed in Pretoria.
Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Deur die skuifdeure kan gaste 'n oggendkoffie op die gemeubileerde balkon geniet.
Gaste het toegang tot die Lagoon-strand, watersport, kanovaart, 'n restaurant op die perseel, spa en kroeg, swembad, kinderspeelarea, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer. Veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Angelique Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The Blyde Bronkhorstspruit Road, Riverwalk Estate, Willow Park Manor, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang