Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Blyde Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tropical-straat, The Blyde Eenheid 1398, Riverwalk Estate, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R2 750 R2 063 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Blyde Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige landgoed in Pretoria-Oos geleë. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe waartoe gaste toegang het tydens hul verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die patio, wat 'n buitetafel met sitplek het.

Die landgoed spog met 'n strandmeer, 'n gimnasium, 'n spa, kitsbanke, restaurante, asook 'n speletjieskamer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Tropical-straat, The Blyde Eenheid 1398, Riverwalk Estate, Pretoria, 0001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
R2 750 R2 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tropical-straat, The Blyde Eenheid 1398, Riverwalk Estate, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87ecd96efaf45399d3127f8a31fc1d20c3123782d42321b5e57d0d20c8e0210a1bc8b767df27159eabf68f19ff80e9c13a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 063 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Tropical Street The Blyde Unit 1398, Riverwalk Estate 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758973101827 28.374969920432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang