The Blyde Canyon House
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jonkmanspruit Road, Chester Farm, portion 49, Blyde River, Jonkmanspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
The Blyde Canyon House is 'n luukse selfsorgvilla aan die voetheuwels van die majestueuse Drakensberge met 'n uitsig oor die Blyderivier. Die rivier vloei verby die villa en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.
Hierdie villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel vir 4, rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die stoep met sitplek en 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan in die swembad afkoel en kinders kan op die grasperk baljaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Jonkmanspruit Road, Chester Farm, portion 49, Blyde River, Jonkmanspruit, 1380, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jonkmanspruit Road, Chester Farm, portion 49, Blyde River, Jonkmanspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang