The Boathouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie skoon, netjiese eenheid met 'n pragtige see-uitsig. Baie skoon, netjiese eenheid met 'n pragtige see-uitsig. Baie skoon, netjiese eenheid met 'n pragtige see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantastiese wegbreek saam eggenoot. Beveel 100% aan vir naweek wegkom. Kan met 'n geruste hart Boathouse aanbeveel. Die wegbreek saam my man by Boathouse was definitief die moeite werd. Die ligging is fantasties en die uitsig was pragtig. Dankie vir 'n wonderlike naweek weg, ek sal definitief Boathouse aanbeveel. Dis 'n oopplan kombuis-sitkamer, maar baie ruim en oop. Als is netjies skoon en daar is als wat mens nodig het en meer. Met ons stappie af (styl trappe af strand toe, wees net bewus) het ons bokkies gesien en die mooiste blomme. Daar is WiFi en vol DStv wat baie gehelp het, want ons weer was nie so lekker nie, so ons kon net rustig TV kyk as ons nie gebraai het of na die see-uitsig gesit en kyk het nie. Stilbaai is naby genoeg dat ons vinnig kan ry en iets gaan koop. Die huisie sit ook in 'n doodloopstraat wat die straat baie rustig gemaak het. Ons beplan ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige, skoon verblyf met die mooiste see uitsig. Ons paar dae by The Boathouse het ons baie geniet. Plek is skoon met alles wat 'n mens nodig het. Kommunikasie met Corne was uitstekend en ons kon ook vroeër inboek wat ons baie waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Awesome stay. What a beautiful little place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Relaxing environment with awesome views. Awesome experience, will definitely consider booking Boathouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Net die plek om rustig te verkeer. Ons het heerlik gebly met 'n onbeskryflike mooi uitsig van die see en omgewing. Ons kon die gedruis van die see dag en nag hoor. Sal die Boathouse ongetwyfeld kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, fantastiese uitsig! Fantastiese uitsig, alles wat jy nodig het. Jy wil net ontspan en die mooi plekkie en pragtige omgewing geniet. Sal beslis weer wil bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lig, lug, see uitsig, netheid, gemak, veiligheid, geen rondlopers en rus. Beste verblyf, omgewing en vriendelikheid van die gasvrou, wat ons nog ooit ondervind het. Bravo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf. Baie lekker. Sal beslis weer daar wil bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Very pleasant and had everything we needed with a beautiful view. Very pleasant and had everything we needed with a beautiful view. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Olienhout Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc55eb1ed92d59a9aab7f47cfc5f0a9d205b3df75e43f4ad3cb5a1c2c47a4f861d969f3dfb449aa4a9140d250e4a447c21957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 4 Olienhout Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43143883782 21.326791162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang