- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Boathouse Bed & Biscuit bied heerlike oornagverblyf in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n goeie opsie vir enkelreisigers, paartjies of sakereisigers, aangesien hierdie eiendom ook 'n aanloklike swembad het waar gaste kan afkoel op daardie warm somersdae.
Hierdie eiendom bied die keuse van óf Boondek, Onderdek óf Kajuit, wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie eenhede is almal ingerig met 'n koningingrootte bed; gaste wat in die Kajuit bly, kan egter 2 enkelbeddens aanvra indien nodig. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Daarbenewens het elke eenheid 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Vir gaste se vermaak is daar 'n platskerm-TV met 'n gekoppelde slimboks. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring.
Buite elke eenheid is 'n privaat patio met sitplek en 'n houtskoolbraai. Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se pragtige tuin en swembad. Gaste kry veilige parkering op die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is slegs 200 m van 'n swemstrand en strandkafee af. Dit is ook 800 m vanaf die middestad met al sy winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Almarie Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 35
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Boathouse Bed & Biscuit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1316 Penshurst Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang