LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Glenwood

The Boatyard



5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 188 Evans Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Boatyard is 'n bekoorlike en smaakvol versierde selfsorgwoonstel in Glenwood en is 'n ideale keuse vir gaste wat wil seil of branderplankry aangesien dit privaat met die gashere gereël kan word.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 3/4 beddens. Wanneer 'n bespreking vir 'n paartjie gemaak word, het jy die keuse van watter slaapkamer jy verkies om te bespreek. Die oorblywende slaapkamer word dan gesluit vir sekuriteit. Linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die helder oopplan-leefarea is gevul met natuurlike lig en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Verder in die kombuis is daar 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n enkelslaapplek vir kinders. 'n Komplimentêre versnaperingmandjie word met aankoms voorsien. Daar is 'n slim-TV met OpenView. Op die oomblik is daar geen Wi-Fi beskikbaar nie.

Buite die woonstel is daar 'n patio met buitesitplek en gaste het toegang tot 'n Weber om óf op die balkon óf op die patio in die voortuin te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek in die opelugparkeerplek in die agtertuin.

Die woonstel is op die boonste verdieping van 'n ou, tipiese Glenwood-huis, so daar is trappe om te klim. Die onderste vlak word stadig opgeknap, maar hierdie gedeelte is afgeskerm. Die ou swembad was eens 'n paddahemel maar word nou gedreineer en moet versigtig benader word.

Troeteldiere is welkom as jy vooraf reëlings getref het.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Beddegoed voorsien
Klerekas

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Ani V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

Lovely spacious upstairs flatlet. The Boatyard is a lovely spacious upstairs 2-bed unit with a large balcony and access to a large yard and patios with beautiful views over Durban. The rest of the house is undergoing renovations, but the hosts and their team are lovely and helped me with my copious luggage. My dog travels with me, and he was also welcome. Easy access to the main roads, and both 60Sixty and Mr D operate in the area. The main bed mattress is quite firm, but I was very happy. Lots of stairs, but I do highly recommend The Boatyard. Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar


Ligging

Gaste dink The Boatyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 200 moet direk aan die eiendom betaal word.

- Troeteldiere is welkom by die woonstel, maar dit vooraf met die gasheer gereël word.
- Vir verblyf wat 'n week of langer hou, word die beddegoed en handdoeke een keer per week geruil.
- 'n Wasgoeddiens en/of 'n skoonmaakdiens is ook beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste.
- Rook in die woonstel is verbode.
- Gaste is welkom om die eienaars te skakel indien hulle hulp benodig.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

188 Evans Road, Glenwood, 4001, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6953a1826faf5b65f42871485651ec387bd971057a4c88d4f19dd143f419fb355aa1f3333ebcd70736123e9ac673bf7974?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 188 Evans Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8734176 30.9885059
Soek in 'n groter streek