+67

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liz-Mari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, oulik, rustige uitsig. Love the finer details. The stay was quick but lovely. Farmhouse meets Wabi-Sabi. Professional, attentive, private and set up perfectly for a one-night stay or even a week. Could stay there for a month, peaceful retreat away from the big city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton & Charmaine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustic, comfortable and romantic overnight farm stay. Booking confirmation for 'Faith' was instant and communication was highly efficient. We enjoyed the self check-in, location and meals right opposite the farmstall and the privacy, rustic and cozy feel of the unit. We loved the farm style open plan bedsitter layout including a fireplace which made the unit very cozy and warm. The bed was very comfortable, and towels were of good quality. Great WiFi. The surrounding farmland with cattle and antelope was just so picturesque. We had the best pizza and friendly service at the quirky and interesting Cabin Farmstall just opposite the place. Beautiful area to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Good day Anton & Charmaine Thank you for your fantastic review. Glad you enjoyed your stay with us!

Desda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Eastern Freestate at its best. A lovely farmstay in a beautiful part of South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Fantastic! Authentic Eastern Free State farm stay. Lovely stay for our family. Thoroughly enjoyed having some games to play with the children. Bunk bed railings too low for young children to sleep safely. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Average. Baie warm. Geen waaier of verkoeling verskaf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gustav K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was skoon en netjies en personeel baie vriendelik. Pragtige plek en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer!

Gerhard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig, ruim, pragtige uitsigte, warm gasvryheid. Ons verblyf in die plaashuis was besonders aangenaam. Die huis is ruim, netjies en volledig toegerus, ideaal vir ’n gesinswegbreek of rustige tyd saam met vriende. Die plaasatmosfeer en mooi uitsigte oor die Vrystaatse landskap skep ’n gevoel van vrede en stilte. Ons het die gasvryheid en hartlike ontvangs baie waardeer. Dit was ’n heerlike balans van gemak en egte plaaslewe – ’n plek waar ons beslis weer sal kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit om julle weer te verwelkom.

Anita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly, baie dankie. Pragtige perseel met die lekkerste outydse plaashuis gevoel, warm elektriese komberse en 'n vuurtjie wat vir ons gestook was. Elke oggend het 'n dame ingekom om die kombuis en kamers uit te sorteer. Ons het heerlik gerus, lekker gekuier op die ruim toe stoep en die mooiste sonopkoms en ondergang gesien. Ons is gebless met 'n tuisgebakte broodjie, konfyt, selfgemaakte botter en kaas - heerlik. O ja, die matras was van baie goeie gehalte en het ons sommer almal lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer, Anita en gesin. Ons hoop julle kom kuier gou weer!

Juannet C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het dit baie geniet. So rustige plaas, pragtige uitkyk en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Goeiedag Juannet. Ons hoop ons sien julle vinnig weer. Groete uit die mooi Oos Vrystaat en Clocolan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang