LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm



  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die Oos-Vrystaat.

Verblyf is in 3 selfsorgkothuise, Hope-kothuis, Faith-kothuis of Joy-kothuis, Grace-rondawel en Peace-rondawel, en 'n plaashuis beskikbaar. Daar is 2 rondawels, elk met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die plaashuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, kombuis, eetarea, sitarea, lapa en 'n swembad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer.

Die evrblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar..

Elke kothuis bied slaapplek aan 3 tot 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n volledige kombuis of 'n kombuisie, en 'n leefarea.
Die 2 rondavels het slegs 'n koffie- en teestasie, maar geen kosmaakgeriewe nie.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Koffiewinkel
Geriefswinkel

Kamers

Hope
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die groot, rustieke kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die eenheid is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig of in die sitarea op gemaklike sitplek ontspan.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep wat met die eenheid langsaan gedeel word, maar daar is 'n afskorting. Die stoep bied het 'n sitarea en 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Faith
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n kombuisie en leefarea, en bied toegang tot 'n gemeenskaplike stoep met 'n uitsig oor die plaasdam en boma-area wat deur die prentjiemooi Oos-Vrystaatse berge omring word.

Die verblyf het ook sonkrag en WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Joy
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met breekware, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Grace
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie rondawel met sonkrag en WiFi bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Hierdie eenheid is perfek vir oornagverblyf. Die Hut Plaasstalletjie, net oorkant die pad geleë, is ideaal vir ontbyt en middagete en is binne loopafstand oorkant die plaas. Daar is slegs tee- en koffiemaakgeriewe, en geen yskas is beskikbaar nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Farmhouse
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 9)
  • Plek vir 9 persone
  • 7 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié 100 jaar oue sandsteenplaashuis met sonkrag en WiFi bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 pragtige slaapkamers, 2,5 badkamers, sitkamer, 'n ruim kombuis, eetarea met sitplek vir 10, 'n groot stoep en 'n groot toegeboude stoep met 2 sitareas, 'n ingeboude braai en 'n kroeg.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea nuttig en die leefareas het gemaklike sitplek.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-slaapkamer met 'n stort en bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed.

Gaste het toegang tot 'n swembad en buite-kuierarea.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Liz-Mari B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, oulik, rustige uitsig. Love the finer details. The stay was quick but lovely. Farmhouse meets Wabi-Sabi. Professional, attenti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Anton & Charmaine K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustic, comfortable and romantic overnight farm stay. Booking confirmation for 'Faith' was instant and communication was highly efficie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Desda H
Saam met lewensmaat
5.0
Eastern Freestate at its best. A lovely farmstay in a beautiful part of South Africa.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Gustav K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was skoon en netjies en personeel baie vriendelik. Pragtige plek en rustig.
Des 2025
Carin Human C
4.8
Fantasties! Awesome verblyf!
Sep 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Liz-Mari B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netjies, oulik, rustige uitsig. Love the finer details. The stay was quick but lovely. Farmhouse meets Wabi-Sabi. Professional, attentive, private and set up perfectly for a one-night stay or even a week. Could stay there for a month, peaceful retreat away from the big city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton & Charmaine K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustic, comfortable and romantic overnight farm stay. Booking confirmation for 'Faith' was instant and communication was highly efficient. We enjoyed the self check-in, location and meals right opposite the farmstall and the privacy, rustic and cozy feel of the unit. We loved the farm style open plan bedsitter layout including a fireplace which made the unit very cozy and warm. The bed was very comfortable, and towels were of good quality. Great WiFi. The surrounding farmland with cattle and antelope was just so picturesque. We had the best pizza and friendly service at the quirky and interesting Cabin Farmstall just opposite the place. Beautiful area to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Good day Anton & Charmaine Thank you for your fantastic review. Glad you enjoyed your stay with us!

Desda H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Eastern Freestate at its best. A lovely farmstay in a beautiful part of South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was skoon en netjies en personeel baie vriendelik. Pragtige plek en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer!

Carin Human C
Kort verblyf
4.8
Sep 2026

Fantasties! Awesome verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie. Was lekker om julle by ons te hê met al die reën en lente storms!

Shannon B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Fantastic! Authentic Eastern Free State farm stay. Lovely stay for our family. Thoroughly enjoyed having some games to play with the children. Bunk bed railings too low for young children to sleep safely. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Average. Baie warm. Geen waaier of verkoeling verskaf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gerhard V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig, ruim, pragtige uitsigte, warm gasvryheid. Ons verblyf in die plaashuis was besonders aangenaam. Die huis is ruim, netjies en volledig toegerus, ideaal vir ’n gesinswegbreek of rustige tyd saam met vriende. Die plaasatmosfeer en mooi uitsigte oor die Vrystaatse landskap skep ’n gevoel van vrede en stilte. Ons het die gasvryheid en hartlike ontvangs baie waardeer. Dit was ’n heerlike balans van gemak en egte plaaslewe – ’n plek waar ons beslis weer sal kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nandi
The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit om julle weer te verwelkom.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Hope
Selfsorg
Faith
Selfsorg
Joy
Selfsorg
Grace
Slegs verblyf
Farmhouse
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Let asb. dat 'n breekskadedeposito van R2000 vir die plaashuis gehef word.
Troeteldiere word toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.
Geen addisionele mense mag in 'n eenheid wees nie, behalwe vir die gaste wat betaal het en die hoeveelheid waarvoor die eenheid verblyf verskaf.
Geen partytjies, geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape-rook is binnenshuis verbode.
Vure mag slegs in die aangewese braai-area gemaak word.
Enige skade of verliese moet dadelik gerapporteer word.
Alle diere op die perseel moet met respek behandel word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

500 m from the R26, Clocolan, 9735, Vrystaat

Sien kaart
  • 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9251a10c4fb54a6c084532bf383b87549a3530f67d4ed44859884c880de42172dd80f494d7304be9ff7087f1a8f1a7ea24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 500 m from the R26 Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.957164704119 27.573677049373
Soek in 'n groter streek