+47
Hotel in Stadskern

The Cape Town Club

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gavin M
1 nag
5.0
Jun 2026

Eksklusief Historiese juweel in die middestad. Wil nie eintlik vir almal van die juweel van 'n plek vir almal laat weet nie. Dit is soos 'n verborge geheim wat histories die beste akkomodasie bied in Kaapstad. Dis jammer hul werkskaf en die lawaai in die dag maar hul maak reg vir nog 2 vloere kamers. Kon doen met ekstra komberse maar kon ook daarvoor gevra het. AC het kamer warm gemaak so ek kla onnodig. Kos was heerlik, diens was voortreflik. Die ontbytaanbod op die webtuiste en dit wat hul aanbied is uitgesorteer. Sal beslis weer en weer gaan, baie aangenaam en 'n wonderlike plek om besigheid ook te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Machel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Queen Victoria St, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00302f7f576a8ca969ccbd3b2cf75c98a8dd0411361fad94d98fbd9e8714c9e4f53827d7d06e39c890fccc9b4878d4615e4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 18 Queen Victoria St, Gardens Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.924846038895 18.418184082209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang