The Captain's Cabin
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - The View, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Captain's Cabin is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Dainfern, Fourways. Dit is naby Fourways Mall, Montecasino en Croc City Crocodile & Reptile Park.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en tuimeldroër toegerus is. Dit lei na die leefarea met sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n sitarea op die boonste verdieping wat na die balkon lei.
Die balkon bied pragtige uitsigte en daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Alimama Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- The View, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
The View, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang