The Catalyst
- Slaapplek vir 408 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 100 Wierda Road E, Wierda Valley, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Catalyst is op 'n prominente ligging in Sandton, net 700 m vanaf die Gautreinstasie geleë. Hierdie spoggerige hotel is op die entrepreneursmyl van Suid-Afrika, ideaal naby Sandton City. Dit bied gerieflike toegang tot verskeie dele van Johannesburg en O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word in kwistige kamers met luukse badkamers en gehaltekamergeriewe gebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis koffie en tee, lugversorging, 'n sitarea, 'n haardroër, 'n strykyster en strykplank, en 'n elektriese kluis.
Die Kashew Restaurant and Bar bied 'n moderne en kunstige benadering tot kookkuns. Gaste kan fynproewerskos geniet, asook mengeldrankies op die buitedek. Die hotel bied gehaltegeriewe vir konferensies, vergaderings en ekseketeurswegbreke.
Die Sanctuary Spa bied 'n verskeidenheid behandelings en gaste kan die hotel se gimnasium gebruik.
Ekstra geriewe sluit 'n portier, daaglikse kamerdiens, veilige parkeerplek en WiFi in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Newmark Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 100 Wierda Road E, Wierda Valley, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
100 Wierda Road E, Wierda Valley, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 408 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang