+9
Selfsorg in Fouriesburg

The Chalet @ Mont Plaisir Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melvin Gordon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing and money worth staying with no noises just in one with nature. Ons het baie lekker gebly en die jong man en dame het ons baie tuis laat voel. Hulle het ons ook met hout verskaf vir die kaggel. Dit was net wat ons nodig gehad het: stilte, geen TV wat ons kwaliteit tyd saam waardeur het. Baie dankie vir 'n wonderlike getaway. Ons sien julle binnekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasti R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vind jou siel op die plaas. Plekkie is lekker gemaklik met 'n mooi uitsig en baie rustig. Baie naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Lekker gerieflik en stil. Baie mooi omgewing. Die verblyf was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 135

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Station Road, Mont Plaisir Guest Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA231011dddb7165a806a4e83cf3c740bf47ae8ae1c61e67d1b83a4dc4bea8f612c270d714c60823409f7a276da664c33463b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 Station Road Mont Plaisir Guest Farm 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.591304708768 28.171048164368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang