+59
Selfsorg in Rosendal

The Chef's House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Johan V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

A gem in Rosendal! Fabulous home stocked with absolutely everything you may need to cook, bake or braai with. Extra blankets, duvets, etc. are plentiful to keep everyone warm in winter. Hot water was always available and the pressure is great for such an old (golden oldie!) house. Beautifully furnished with good quality appliances and a very large fridge for longer stays. A gas hob and solar panels ensure you are never left in the dark. The pool was sparkling and spotlessly clean - even though it was too cold to swim - yet this detail was not overlooked by Debbie and her team. We visit Rosendal several times a year and The Chef's House will be our go-to henceforth - it offers superb value for money and it is clear that the owners put a lot of effort into this home to make it a true home-from-home experience for their guests. The garden is properly fenced in as well, so four-legged children cannot escape. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Chef's House is soos uit 'n boek. Chef's House is 'n lieflike sandsteen huisie met dekor wat smaakvol uitgekies is om die landelike atmosfeer te beklemtoon. Die kombuis is 'n sjefs droom! Alles waaraan jy kan dink is daar. Die kaggel was 'n pluspunt met die winter wat nader kruip. Die eie pizza's maak in die pizza oond was 'n absolute treffer. Die huisie was netjies en skoon met soveel bederfgoedjies. Ons kon heerlik ontspan en die natuurskoon geniet. Rosendal is 'n klein dorpie met 'n groot hart en soveel oulike plekkies om te besoek. Ons kan die Chef's House met volle vertroue aanbeveel. Dankie vir die heerlike onthou kuiertjie saam as 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Came to Chefs House to attend a wedding. Our stay was lovely and the house is beautiful and fully equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Goed ingerig, pragtig binne en buite. Heerlik op die stoep en om die vuur gekuier. Wonderlike huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Our stay was great! The stay was pleasant and tranquil. The venue was clean and had all required utilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan W
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Alles binne stapafstand, huis is gerieflik toegerus. The Chef's House het aan alle verwagtings voldoen. Fantasties toegerus vir kosmaak en kuier op die groot stoep. Die swembad het lafenis verskaf op die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stay, lovely town! We love Rosendal and The Chef's House has been one of our favourite stays! The house is very well-equipped, spacious and everything is in working order. The outside living area caters to all your needs: stoep, boma, swimming pool, pizza oven and Weber-braai. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtige ou huis, baie goeie kombuis, lekker braaiplek. Sal definitief weer kom! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier in perfekte akkommodasie. Fantastiese akkommodasie in 'n beeldskone omgewing. Die huis het absoluut alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizzi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rejuvenating. It was wonderful. The house was gorgeous and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 199

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek

41 Neethling Street, Rosendal, 9720, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25a9eff8a015463c0b7bf163214e8ab0a251a4df61b2f3edd95a011481488f04bde422efbf6ba67ab015eccb7b22a725ce20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 41 Neethling Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5006541 27.9367423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang