+18
Selfsorg in Die Bult

The Circle Luxury Self Catering Classic Suites

8 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Thabo Mbeki Road and Nards Conradie Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Die Circle Luxury Self-Catering Classic Suites bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Die Bult, Potchefstroom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met buitesitplek, 'n gemeenskaplike braai- en vermaaklikheidsarea en 'n restaurant op die perseel geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos paddlebane, winkels en restaurante is naby. NWU Potchefstroomkampus is ongeveer 2 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Ligging

  • Corner of Thabo Mbeki Road and Nards Conradie Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Thabo Mbeki Road and Nards Conradie Street, Die Bult, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50873954d90fd71336a5ea81897441885b840c977a00c9aa623451a88b0fbd9cfc57f6a87854d15bbc4643b266fd3d8f56c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense Corner of Thabo Mbeki Road and Nards Conradie Street Die Bult 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.680674767978 27.102102083566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang