The Cosmopolitan 702
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Unit 702 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Cosmopolitan 702 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Seepunt en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike verblyf.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met sitplek. WiFi is beskikbaar.
Die verblyf het 'n omsetter en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Cosmopolitan is naby restaurante, kroeë, winkels, die Seepunt-paviljoen en die Seepunt-promenade. Kaapstad CBD is ongeveer 5 km ver en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 26 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 103 Regent Road, Unit 702 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cosmopolitan 702 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 103 Regent Road, Unit 702 The Cosmopolitan, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang