The Cottage at 19
Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quintus van Der Walt-rylaan 19, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R765 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Cottage at 19 is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Norkem Park, Kempton Park. Dit is ideaal vir 'n paartjie, 'n paartjie met kinders, enkel- of sakereisiger.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler en gratis WiFi.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby die lughawe, winkelsentrums en restaurante. Die eenheid het sonkrag en word minimaal deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tanya Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Quintus van Der Walt-rylaan 19, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
- Gaste dink The Cottage at 19 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quintus van Der Walt-rylaan 19, Norkem Park, Kempton Park, 1618, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom