+58
Selfsorg in Himeville

The Cottage on the Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christo V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Enjoyable. Enjoyable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker gebly in pragtige sonnige huisie. Baie lekker gebly. Judy is 'n gasvrou duisend en het ons ekstra vriesgoed in haar eie vrieskas gehuisves. Die yskassie in die huis is piepklein, maar verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Knus en cozy! Die eenheid was mooi skoon en cozy en ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het, is daar, selfs 'n roller as jy pluisies van jou klere wil afkry! Judy was 'n uitstekende gasvrou en was baie behulpsaam! Omdat dit ons wittebrood was, het sy selfs vir ons een oggend heerlike ontbyt gemaak! Die enigste punt wat dalk sommige mense kan pla, is dat die pad wat verby die eenheid gaan, deur die dag redelik besig en raserig kan wees met tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Comfortable, neat and inviting. Had a lovely overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Knus plekkie met alles. Lekker plekkie om oor te slaap. Ons het heeldag voëls gekyk. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Knus en skoon. Eenheid is taamlik klein, die matras te sag na my smaak, die bank is ongemaklik en die yskas heeltemal te klein. Die bad en stort is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2026

Average. Left early. Depressing stay. Bed very soft. Got backache. No couch to sit on. Bathroom good. Braai facility had no light in the evening. Unit was not cleaned on a daily basis. Microwave and cooking oven not cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

My nommer een bestemming as ek ooit weer Bethlehem besoek. Heerlik, puik diens en alles wat die reisiger nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wicus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful. Comfortable. Delightful. We had a great weekend in this delightful cottage, surrounded by a beautiful garden. It's well-equipped with everything you need for a comfortable stay. And a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
The Cottage on the Corner
Thank you so much. It was lovely to meet you both!

Bennie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en prakties - Borrelbad groot pluspunt veral as jy Sani Pas gestap. Akkommodasie was baie nice - skoon en netjies - kombuisie help baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
The Cottage on the Corner
Dankie Bennie Dit was 'n plesier om jou en jou vrou te ontmoet. Geseënde reis!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 3)
Bespreek

73 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75596bdcc6253a7fab883c5af326186ceb0c887a44bdae8a7914aa76ba886781e5e12136a1151ea2168fff7973949c42aca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 3) 40 5 1 5 73 Arbuckle Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.742674786583 29.514553342328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang