Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt word op versoek in die kothuis bedien.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes; 'n 3de volwassene kan egter teen 'n ekstra koste op die slaapbank geakkommodeer word.
Een kind onder 12 kan ook geakkommodeer word teen geen bykomende koste nie.
'n Verjaarsdagpakket word vir spesiale geleenthede aangebied, bestaande uit versierings en ekstra blomme, sjampanje, 'n spesiale kaartjie en 'n koek wat deur die gas gekies word. Prys op aanvraag.
Skoonheidsbehandelings, manikure en ander spa-ekstras kan vooraf gereël word. Doen asseblief navraag.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
73 Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang