The Cottage Unit
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7B Tolbos Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Cottage Unit is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Kathu. Die kothuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n etenstafel en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is naby winkels en restaurante geleë.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Inneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7B Tolbos Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7B Tolbos Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang