The Craft Guesthouse unit 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ellen P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Skoon, rustige, stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties. Heerlik en rustig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Promise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Such a nice place, excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Host, friendly and kind. We enjoyed our stay. The place is clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Weer eens baie lekker gebly, plek is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Skoon, netjies en alles beskikbaar en in werkende toestand, sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Awesome and pleasant. Awesome. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwynne M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Lekker. Goeie kommunikasie en maklik om te kry. Lekker spasie en alles gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lieflike oornag akkommodasie! Het slegs oornag akkommodasie benodig. Mooiste slaapkamer wat ek al gesien het. Pragtige mosaïek werk in die kombuis. Ruim en gerieflik, silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2025

Vertrekke baie kunstig versier. Koud, geen verwarmer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
The Craft Guesthouse unit 1
Baie jammer oor die verwarmer. Sal definitief twee aanskaf. Daar is wel elektriese komberse op die bed en baie komberse.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 183 Kockstreet, Potchestroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f6e1eddf3e002fbc14c0e0a8283587f362cdd4ec2e0252bce2e2726be46cdbe074a4994377114a9750bf6a07ca51fbfe24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 183 Kockstreet Potchestroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.737658010221 27.086700833364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang