The Cube Executive Self Catering 9B
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Nelson Mandela Avenue, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
The Cube Executive Self Catering 9B is oorkant die Live It Fitness Centre en is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Swakopmund. Dit is die perfekte opsie vir 'n kuswegbreek in Namibië.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is net oorkant die Live It Fitness Centre wat 'n verhitte swembad van 25 m het. Hierdie verblyf is ook langs die Swakopmund Binnenshuise Sport- en Konferensiesentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nelson Mandela Avenue, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Nelson Mandela Avenue, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang