12 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Cube Zwelakho Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Rivonia. Die kompleks is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n TV, en hierdie 2 kamers deel die badkamer met 'n aparte stort en 'n bad. Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die aangrensende leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat balkon. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Boonop is die kompleks binne 7 km vanaf Sandton City-winkelsentrum en Sandton Convention Centre, en ongeveer 34 km vanaf die O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink The Cube Zwelakho Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of De La Rey Road and 9th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang