6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 87 Broadacres Drive, Sandton, Dainfern, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Den on 87th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Dainfern en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Daar is ook 1 enkelslaapbank en 2 enkelmatrasse. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Langsaan is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite is daar 'n groot balkon met 'n eetarea. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lihle Leigh Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Broadacres Drive, Sandton, Dainfern, 2191, Gauteng
- Gaste dink The Den on 87th het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
87 Broadacres Drive, Sandton, Dainfern, 2191, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang