6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 58 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Duchess Luxury Safari Villa is net 150 m se stap vanaf die bekende Krokodilrivier wat aan Krugerwildtuin grens, waar gaste olifante, seekoeie en leeus in Mpumalanga kan sien.
Hierdie verblyf beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n enkelslaapbank in die sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n buitebad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die villa het 'n oopplan-kombuis wat met 'n skottelgoedwasser, oond en mikrogolfoond toegerus is. Daar is 'n alarmstelsel en WiFi is ook beskikbaar. Verder het die verblyf 'n omsetter en 'n JoJo-watertenk wat 'n ononderbroke krag- en watertoevoer verseker.
Gaste kan by die swembad ontspan of die spesiale Kameelperd-voertoring wat die unieke geleentheid bied om met vrylopende kameelperde te verkeer, besoek. Verder kan gaste sebras wat by die privaat poel drink, sien of die uitkyktoring met gemaklike sitplek geniet. Die verblyf het ook 'n boma-area met 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thies Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 58 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Duchess Luxury Safari Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Kudu Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang