4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Duke at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai, stapafstand vanaf die Kalkbaai-hawe. 'n Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar en die kompleks het 'n 24 uur-sekuriteitstelsel.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die een badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel.
Die woonstel spog met 2 klein balkonne met pragtige uitsigte oor die see. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 136
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Duke at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Main Road, Kalk Bay, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang