The Duke Self Catering Luxury Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Duke Luxury Apartment bied 'n stylvolle stadstoevlugsoord in die hartjie van Kaapstad se bedrywige sentrale sakekern. Ontwerp met elegante moderne afwerkings, bied hierdie woonstel 'n gemaklike en ontspannende ruimte vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea bied 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en ShowMax, lugversorging en 'n eetkamertafel. Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, ketel, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. WiFi is gratis en onbeperk.
Gaste kan 'n gemeenskaplike dakpoel met skilderagtige uitsigte oor die stad geniet. Veilige parkering is beskikbaar in die oprit, met betaalde motorhuisopsies naby. Bykomende dienste sluit in 24-uur-ontvangs, bagasieberging en 24-uur-sekuriteit. Die woonstel is toegerus met 'n kragopwekker vir ononderbroke krag tydens beurtkrag. Die woonstelgebou is sentraal geleë, stapafstand van openbare vervoer, winkels, restaurante en kafees, en bied die perfekte basis om Kaapstad te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Heerengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang