40 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Estuary Guest Chalets is 'n lodge in privaatbesit in die pragtige St Lucia vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia.
Verblyf word aangebied in 10 individueel versierde eenhede wat elkeen slaapplek aan 4 gaste bied. Elke eenheid het 2 kamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n gasstoof, WiFi, lugversorging en 'n TV met OpenView-kanale.
Tydens beurtkrag hou die omsetter die TV, ligte, waaiers en yskaste aan die gang. Daar is ook 'n USB-laaipunt vir selfone.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-area en luisterryke tuin met buitemeubels.
Die instansie is net 400 m ver van verskeie restaurante en winkels af, en die swemstrand is net 2,5 km van die chalets af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 368
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Estuary Guest Chalets het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang