Beskrywing
Die chalet het 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het, en die ander het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n plafonwaaier, en die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort. Die leefarea en kombuis is oopplan en toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, en ontbythoekie. Die leefarea het ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na die stoep met braaigeriewe en stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 40 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang