Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Estuary Guest Chalets

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 56 resensies vir The Estuary Guest Chalets
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was ongelooflik. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie dat julle Die Estuary gekies het vir julle akkommodasie. Julle was wonderlike, voorbeeldige gaste en dit was 'n plesier om julle te kon huisves.

The Estuary Guest Chalets
Minja D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minja D
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam, netjies en privaat.

Ons het lekker gebly . Die beddens kan verbeter word en beter opgemaak word, die paslakens was die verkeerde grootte vir die bed. Die lugversorging het nie gewerk nie en die waaier in die hoofslaapkamer kon net op die stadigste stelling draai. Ten spyte daarvan, was die plekkie gemaklik, lekker privaat en die kinders het die swembad baie geniet. Ons sal terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Howard P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Howard P
Enkelreisiger

Great.

Stayed one night. It was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mattheus O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mattheus O
Gesin met tieners

Wonderlike tyd saam gesin.

Sal weer kom saam gesin en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abel S

Chalet for two adults and two children and not suitable for four adults as advertised.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdullah M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdullah M
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation.

Well-situated, close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryneveld V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryneveld V
Gesin met klein kinders

Onontdekte juweel.

Sal weer gaan. Was presies wat ons nodig gehad het en dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chipo Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chipo Z
Gesin met tieners

Close to every amenity.

The Estuary was a pleasure to stay at. It was exceptionally clean. The service at reception was great. There is ample equipment in the kitchen for self-catering. We will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier, sal weer gaan.

Die eenheid is baie skoon en die skoonmakers is baie aangenaam. Die swembad is skoon. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita B
Besigheidsreis

Ons doen werk in die area en het dus net bed en bad nodig aangesien ons van ver af reis en lang ure werk.

Niks fout met kamers of ontvangs nie net parkeerarea baie klein vir 4x4-voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxine M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine M
Saam met vriende

Great value for money.

Lovely little unit with everything you need. Cheap and cheerful, clean and close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oddette G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oddette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring. Vriendelike personeel.

Vandat ons ingeboek het op die 27ste Desember. 2022 was dit 'n heerlike ervaring. Yvonne is so vriendelik en haar staff is net so vriendelik. Alles was skoon en netjies gewees. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M
Gesin met tieners

Rustige kompleks.

Eenheid 6 : Skoon en netjies. Kombuis is toegerus met alles wat jy sal nodig kry. Hulle kan dalk daaraan dink om 'n beter stortkop in die stort te sit want dit spuit net een straal water. Dakwaaiers het vreeslik geraas! Het eerder die "aircon" gebruik. Andersins het ons lekker gebly. Baie rustig. Die apies kom kuier elke aand, kinders het dit geniet. Vriendelike staf wat elke dag jou plekkie kom skoonmaak sodra jy ry. Dankie Yvonne, ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ariana A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariana A
Gesin met klein kinders

Will 100% go stay there again whenever I travel to St Lucia. Felt like home.

Very nice stay. Quiet area. The house was big enough for a family of 5. Will go back any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone P
Gesin met klein kinders

Vinnige naweek weg.

Ons het die skoon, netjiese klein woonstel geniet. Goeie waarde vir geld en fantastiese ligging. Al die basiese goedjies wat 'n mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon en rustige bly plek sentraal geleë en loopafstand van alle eetplekke af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, stil en naby alles.

Ons het die week by "The Estuary Guest Chalets" baie geniet. Die lugversorging het baie gehelp aangesien die humiditeit baie hoog was. Die eenheid was elke dag netjies skoongemaak. Dit is naby die restaurante en winkels. Die swembad was heerlik om af te koel. Ons sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Goeie dag Nico, dit was ń plesier om julle hier te kon huisves. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer vir ons besoek.

Vriendelike groete
Yvonne

The Estuary Guest Chalets
Elizabeth E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig 'n baie lekker tyd. Alles was binne loop afstand behalwe die strand. Baie lekker gerus.

Area is baie netjies. Eetplekke en spar en Shoprite is binne loop afstand. Al waar mens heen hoef te ry is strand toe. Jy kan kies bos of strand. Baie diere gesien en baie geloop. Daar was wel ape wat rond toer maar ons nie aandag gegee aan hul en ons nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V
Saam met vriende

Netjies, skoon en naby aan als.

Presies wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie. Niks 'fancy' nie maar als is mooi skoon en wonderlike ligging naby aan als. Diens van die eenheid is spoedig en deeglik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

We needed a safe, clean and convenient place for a stopover in Zululand. The estuary was just what we required.

We have stayed in St Lucia before so we were aware of what was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernest H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest H
Gesin met klein kinders

Superb.

We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit was ongelooflik rustig, veilig, vriendelik en skoon. Ons sal definitief weer daar bly asook dit vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review.
Dit was n plesier om julle hier te kon ontvang en te huisves.
Sien uit daarna om julle weer in die toekoms te huisves.
Vriendelike groete
Yvonne

The Estuary Guest Chalets
Gary P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and relaxing.

The accommodation was very clean and well priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, uitstekende diens.

Die chalets was netjies en baie skoon. Die mense is vriendelik en hulpvaardig, uitstekende diens, sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie dit was 'n plesier om sulke voorbeeldige gaste hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.

The Estuary Guest Chalets
Marie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en gerus. Ons kon vir niks beter gevra het nie, net om nog langer te kon bly.

Ons vakansie was puik. Baie lekker en het so lekker gerus. Gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Marie.
Baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer vir ons kuier.
Vriendelike groete
Yvonne

The Estuary Guest Chalets
Karmini N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karmini N

Pleasant stay. Lovely clean units.

It would be nice if the security was improved as there was no gate at the entrance or burglar guards. Lovely stay though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Baie goeie diens, eenheid skoon en alles in werkende toe stand. Word elke dag skoon gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bendir H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bendir H

Wonderlike familie-vakansie.

Die tuin en swembadarea is heeltemal afgebaken van die pad en is sodoende 'n veilige plek vir klein kinders om te speel sonder dat daar gevaar van karre of mense van buite is. Daar kom bietjie geraas van die hoofstraat, maar oor die algemeen is dit baie rustig en sonder lawaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie Bendir, waardeer dit opreg. Julle was n uitstekende familie en n plesier om julle hier te kon huisves. Hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te kan ontvang.

The Estuary Guest Chalets
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir 'n gesin met kinders.

Skoon en netjiese plek. Goed toegerus en naby aan alles. Tuin met braai area was pragtig. Kinders het so lekker gespeel. Puik plek. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie, Liesel. Dit was net 'n plesier om jul as gaste te ontvang en hoop om jul weer te akkommodeer.

The Estuary Guest Chalets
Morne G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne G
Gesin met tieners

Beste plek om te bly in St. Lucia.

Plek is altyd skoon, staff is vriendelik en bestuurder is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Goeie dag Morne,

Baie dankie vir jou terugvoer ons waardeer dit opreg en was n plesier om julle te kon huisves. Hoop om julle weer in die toekoms te kan huisves.

The Estuary Guest Chalets
Carien J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J

Uitstekend!

Persoonlike kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khader Basha P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Khader Basha P

We stayed in 3 chalets and enjoyed our stay.

The bathrooms are good, but there is a smell which might be from drainage blockage or something like that. This can be easily fixed by management. On the first day a monkey took some of our fruits. We don't regret our stay, but make sure the customers are aware to take care of their things because of the monkeys. These are not complaints but a suggestion to go a level up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas T
Gesin met klein kinders

Neat, clean and welcoming.

The unit was spotless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnia E - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnia E
Gesin met tieners

Was net 'n oorslaap.

Was baie gerieflike ligging, met alles wat nodige is binne loopafstand. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Baie dankie Marina,

Dit was net n plesier om jul as gaste te ontvang en hoop om jul weer te akkommodeer.

The Estuary Guest Chalets
Jan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tyd.

Kan beter skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Heerlik gekuier by Esturary Guest Chalets. Was baie netjies.

Ria was baie vriendelik by die ontvangs en die tuinwerker het die hele tyd die swembad en tuin baie skoongehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Saam met vriende

Perfect location.

We had 2 chalets for our family of 7 and spent 3 nights at The Estuary and were all very comfortable. The location is perfect and a short walk to restaurants and shops. Checking in was very easy and the receptionist was very accommodating. The chalets are quite basic but we had everything we needed and it was clean. The cleaning ladies came in every day and were lovely and helpful. We had a bonus of having a visiting hippo in the garden on the morning we left! I would recommend The Estuary to anyone and would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomvula M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Nomvula M
Saam met vriende

Poor customer service.

Our stay at Estuary was not pleasant at all. The lady at the reception was very rude to us. She spoke Afrikaans to us knowing exactly that we do not know it. Even when we asked for an iron to iron our clothes, she was so rude. Another thing from this place was the security. The only secure place was the reception. All chalets do not have burglar bars on windows as well as doors. There is no security at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Die Estuary Guest Chalets is perfek vir die wat St Lucia en omgewing will besoek. Die eenhede is goed toegerus en ten volle gediens. Al is dit op die hoofstraat van St Lucia, is die eenhede stil en privaat. Ons het ons verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth Michael R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth Michael R

Huis weg van jou eie huis.

Vriendelike welkom en alles wat mens nodig het in chalets. Gerieflik en skoon en perfek geleë naby winkels en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry D
Saam met vriende

A comfortable guesthouse with a charming hostess

A comfortable house combined with a green common garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa E
Gesin met klein kinders

Vreeslik baie lekker.

Vriendelike diens en baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriana R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana R
Gesin met tieners

Great location, beautiful and very comfortable chalets, friendly staff. We loved the place.

The chalets are very comfortable, clean and private (although they are next to each other). The garden is lush with beautiful trees and the swimming pool was very clean and big enough. I would definitely recommend the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Dear Adriana and family,
It was such a pleasure having you as guests. We would have you back anytime you want to visit.

The Estuary Guest Chalets
Sue W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue W
Gesin met tieners

Beautiful peaceful holiday.

We had a lovely holiday. Restaurants all in walking distance. We were lucky to have seen hippos the first night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en stil plekkie.

Ria het ons baie vriendelik ontvang. Chalet was netjies en skoon, al is dit in die hoofstraat, is dit baie privaat en stil. Ons het werklik 'n baie wonderlike tyd gehad. Ons chalet is elke dag skoongemaak, dit was wonderlik, ek het rêrig gevoel ek is op vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

Kom gerus weer eendag kuier. Was net plesier om jul as gaste te ontvang

The Estuary Guest Chalets
Gavin M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable, but small for a family.

I probably would recommend it to friends but I would inform them that the bathroom is tiny, and second bedroom (with two beds) is very small. No security at the entrance - no gate at all, anyone can walk to the chalets at any time. This was disconcerting, as the chalets are situated off the main road. Otherwise, it was clean and comfortable, within easy walking distance on the main shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Terence D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oormatig hoog geprys, oud-modies, nie modern. Nie R800 per nag werd nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertha G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha G
Enkelreisiger

Goeie waarde en 'n goeie ligging.

Die plek is netjies en goed geleë. Niks luuks nie, maar genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huibrie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huibrie V
Gesin met tieners

Heerlike en rustige vakansie.

Ons het 'n heerlike vakansie gehad. Die eenheid was goed toegerus en Lindiwe het gesorg dat dit altyd skoon was. Ons het baie goeie diens ontvang van almal af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Estuary Guest Chalets se terugvoer

More Huibrie,

Dit was net n plesier om julle as gaste te hê.
Ons sal julle enige tyd weer as gaste ontvang.

Ria

The Estuary Guest Chalets
Helen B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B
Gesin met klein kinders

Was heerlik.

Pragtige, netjiese plek binne loopafstand van als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronél L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie is baie privaat, baie netjies en ons het heerlik daar gebly.

Loopafstand van winkels, maar tog baie privaat en veilig. Ons het die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L
Saam met vriende

Value for money, clean and convenient.

Would for sure stay here again. Very comfortable, good value for money, close to restaurants, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl S
Saam met vriende

Perfek.

Baie dankie aan Tannie Ria vir jou vriendelikheid en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Gesin met klein kinders

Dit was waarlik rus vir die siel.

Was 'n voorreg om met my gesin daar te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 34, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb913e596335d56106ee142c486bfbd24386497b8208aaff7d0f189b1f14f12d139f1602dd879d9b2bff16f09e5aac4cfa72b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 34 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373196840447 32.412270031877