The Executive House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Greaves Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Executive House is 'n stylvolle en funksionele gastehuis in Newcastle. Dit bied gratis WiFi, gratis privaat parkering en toegang tot 'n fiksheidskamer.
Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit 'n privaat badkamer, lugversorging, 'n platskerm-TV en 'n yskas in. Die kamers is deeglik ontwerp met moderne interieurs en kwaliteit afwerkings.
Gaste kan 'n buffet- of halal-ontbyt geniet. Die eiendom beskik ook oor 'n terras en pragtig onderhoude tuine wat die algehele aantrekkingskrag van die gastehuis vanaf die oomblik van aankoms verbeter.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie gastehuis bied 'n gemaklike, gerieflike verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mohammed Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Greaves Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Executive House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Greaves Street, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang