Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Newcastle Sentraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Newcastle Sentraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Newcastle Sentraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newcastle Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Newcastle Sentraal Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newcastle Sentraal

Souvenirs bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf in Newcastle. Dis naby die Mediclinic en die middestad. Verblyf word in die Standaardkamers en Executive-kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle Sentraal

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakekern of middedorp. Die ...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle Sentraal

The Executive House is aan die buitewyke van Newcastle se middestad in 'n rustige buurt met min verkeer. Dit is naby Newcastle se MediClinic en 5 minute se ry van Blackrock Kasino en Newcastle Mall met sy verskeiden...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Newcastle Sentraal

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, KwaZulu-Natal

Harburn House bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n gastehuis in Newcastle. Dit is naby die Newcastle Mall en die Newcastle Mediclinic geleë. Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, elkeen met 'n priv...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Leighton Court is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Newcastle geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 10 u...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Guest House Kestrels het 'n Afrika-tema en bied gerieflike B&B in Newcastle. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Elke kamer het lugversorging en 'n dubbelbed, enkelbed of 'n kombinasie daarvan. Die ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Doorn Street Sleepover is in Newcastle geleë, KwaZulu-Natal. Die instansie bied sakpas-oornagverblyf of korttermyn-selfsorgverblyf aan sakereisigers of toeriste wat die area besoek. Verblyf is beskikbaar in 3 ind...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Paradise Park

Birds of Paradise Guesthouse is sentraal in Paradise in Newcastle geleë. Dis die ideale plek om ná 'n lang reis te rus. Verblyf word in 3 ateljee-eenhede, elk met 'n privaat ingang, gebied. Elke eenheid het 'n pr...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Farmhouse Lodge bied B&B-verblyf en is in die rustige Hilldrop in Newcastle geleë. Die lodge is ideaal geleë, 3 minute vanaf die sentrale Newcastle, en dit is aan die voorheuwels van die Noordelike Drakensberge. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Amiel Park

Amiel Guest House is in 'n stil voorstad van Amiel Park in Newcastle. Die Fort Amiel Museum is slegs 650 m vanaf die gastehuis. Dié ligging bied toegang tot winkels en restaurante. Verblyf is in 9 gastekamers besk...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

WoodStay Lodge is op 'n klein perdeplaas op die randjie van Newcastle geleë. Hier kan gaste 'n rustige plaas-atmosfeer geniet, met perde, honde en baie voëls op die perseel. Ons verwelkom oornagreisigers, privaat ...

Vanaf
R2 020
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newcastle, Hutten Heights

Camelot Boutique Hotel is aan die buitewyke van Newcastle geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir of 'n vakansie of sakewegbreek. Verblyf by die boetiekhotel word aangebied in 2 kam...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Green Ivy B&B is net 4 km vanaf Newcastle en bied gerieflike verblyf op pad na Johannesburg en Durban. Die kamer is ideaal vir 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed en en suite-badkamer. Daar is ’n plafonwaaier, t...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Haggards on Hilldrop is aan die buitewyke van Newcastle teen die voorheuwels die Hilldrop Rocky Range geleë. Die oorspronklike plaashuis van Heer Rider Haggard, outeur van "King Solomon's Mines”, is in 1875 gebou...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Snips Accommodation is op 'n plot in Newcastle geleë. Daar is verskeie besienswaardighede in die omgewing soos die die Kasino, die Newcastle-winkelsentrum en industriële gebied, Mittal en Karbochem. Snips Accommo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Hutten Heights

Gastehuis Marisch is in 'n stil voorstad van Newcastle geleë. Dit is 'n moderne B&B ideaal vir paartjies en korporatiewe reisigers. Die gastehuis bied gerieflik gemeubileerde slaapkamers met en suite-badkamers. Ga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

New Haven Guest House is in 'n woonbuurt in die bekoorlike dorpie, Newcastle, in KwaZulu-Natal geleë. Dié dorpie het 'n ryk geskiedenis en spog met verskeie monumente en gedenktekens. Die gastehuis bied verblyf i...

Vanaf
R1 070
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Newcastle, Hutten Heights

Welkom by Santorini Suites, 'n puik gastehuis wat spreek van gees, verbeelding en lewe. Ons gasvryheid is 'n lus vir al jou sintuie. Dit is 'n unieke, privaat onderneming met 3 pragtige suites in Newcastle, KwaZulu-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, Schuins Hoogte

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino. Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badka...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newcastle, KwaZulu-Natal

The Ridge Accommodation bied 7 rustieke selfsorg-eenhede op die N1, naby Newcastle. Elke eenheid bied 'n slaapkamer op die onderste verdieping en 'n dakkamer op die boonste verdieping, oopplan-sitarea en -kombuis t...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za