2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Fairway is 'n pragtige gastekamer op 'n privaat perseel wat heeltemal afgesonder van die hoofhuis is. Dié eiendom in die Pinelands-tuinstad in Kaapstad geleë. Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad is net 10 minute hiervandaan. Pinelands spog met 'n wêreldklas-restaurant en 'n uitgebreide winkelsentrum net 1 km van The Fairway af.
The Fairway is gerieflik geleë 1 km vanaf Vincent Pallotti Hospitaal en 1,5 km vanaf die Rooikruis Kinderhospitaal. Dis die ideale plek om te oornag vir diegene wat hulle geliefdes kom besoek.
The Fairway het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra groot koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens, asook kaste en hangplek vir klere. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die nuwe kombuisie, eetarea en buite-area laat gaste toe om hul verblyf by Fairway te verleng. Daar is 'n stofie, mikrogolfoond, broodrooster en al die eetgerei om 'n maaltyd voor te berei.
'n Plafonwaaier is beskikbaar en daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. Gratis WiFi word ook voorsien. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink The Fairway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 The Fairway, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang