- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Ontsnap en verken die Magalies-kronkel van Gauteng en Noordwes-provinsie wanneer jy by The Farm House @ Hartebeestfontein bly. Aan die voet van die legendariese Magaliesberg lê die privaat plaashuis, 'n perfekte omgewing om 'n romantiese naweek te beleef.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat geskik is vir tot 4 gaste. Die Plaashuis kan 2 gaste akkommodeer en is toegerus met 'n koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en stoof. Ander geriewe in die kamer sluit 'n verwarmer, waaier en TV in. Die Sweet dreams-eenheid kan 2 gaste akkommodeer en is toegerus met 'n koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas en gasstoof.
Geriewe sluit in veilige parkeerplek van die straat af om te verseker dat jou verblyf veilig en privaat sal wees.
Hierdie intieme en veilige kothuis is in die Hartebeestfontein Conservancy en is die ideale ligging vanwaar jy die verskeidenheid plaaslike besienswaardighede wat die omgewing bied, kan verken. Die naaste dorp is Hekpoort en dit is halfpad tussen Magaliesburg en Haretbeestpoort geleë.
Die eiendom is trots groen, wat beteken dat hulle nie Eskom-krag gebruik nie. Alle elektrisiteit word deur sonenergie opgewek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
- Gaste dink The Farm House @ Hartebeestfontein het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang