Gauteng Akkommodasie by The Farm House @ Hartebeestfontein | LekkeSlaap
+38

The Farm House @ Hartebeestfontein

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Farm House @ Hartebeestfontein bied aan gaste die geleentheid om weg te breek en die Magalies Meander in Gauteng en Noordwes te verken. Hierdie intieme, veilige kothuis, in privaat besit, is aan die voet van die legendariese Magaliesberge geleë en is die ideale plek vir 'n romantiese naweek.

Hierdie plaasverblyf is vir selfsorg ingerig en het slaapplek vir 2 gaste. Die grasdakhuis het 'n oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n braai-area buite, 'n plonspoel en veilige parkeerplek op die perseel.

The Farm House is in Hartebeesfontein se bewarea, 'n ideale ligging vanwaar gaste 'n groot verskeidenheid besienswaardighede in die gebied kan verken. Die naaste dorp is Hekpoort, halfpad tussen Magaliesburg en Hartebeestpoort.

Ons maak nie gebruik van Eskom-elektrisiteit nie, alles werk met sonkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by The Farm House @ Hartebeestfontein sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir The Farm House @ Hartebeestfontein
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink The Farm House @ Hartebeestfontein het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: HH84, Hartebeestfontein, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NTg0ZDZhLTU1NzUtNDA3Yi05M2UyLTBlN2FjM2M5MzNkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 HH84 Hartebeestfontein 1790 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.840330522939 27.646526098251
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za