3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nightjar Cabin The Farm Knysna skuil in die natuur en is die ideale plek vir 'n ontspanne wegbreek. Hierdie verblyf is in Knysna, die juweel van die Tuinroete, geleë en is vir sy oesters en houtmeubels bekend.
Dié verblyf het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, 'n ketel, breekware en eetgerei toegerus. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die houthuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Hierdie verblyf is net 3 km vanaf die dorp en gaste het baie opsies vir avontuurlike aktiwiteite, soos om 'n fietsrit op die fietsbaan te neem, drafroetes te geniet en gholf te speel. Daar is 'n restaurant op die perseel en verskeie restaurante is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Nightjar Cabin The Farm Knysna het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13861 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang