+87
Gastehuis in Outjo

Farmhouse Boutique Guesthouse and Beergarden Restaurant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Aileen V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Farmhouse Guesthouse. The venue was lovely, the food at the restaurant was very tasty. The massages at the spa were excellent. All the staff were very helpful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Farmhouse Boutique Guesthouse and Beergarden Restaurant
Hallo Aileen V, Thank you for the great support and review. We Team Farmhouse appreciate it much and hope for the best to work so we can upgrade more secure parking in case it was uneasy feeling for. Near future will do much better. Looking forward to welcoming you soon in near future. Kind Regards Ansta and Team Farmhouse Crew.

Thinus V
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Pragtige, skoon en gerieflike gastehuis met vriendelike en behulpsame mense. Ons het baie lekker gebly by The Farmhouse Boutique Guesthouse. Die ligging was perfek, die kamers was baie netjies en skoon en die kos was heerlik. Die enigste potensiële verbetering, as ek krities moet wees, is om die kamers se dekorontwerp dalk so bietjie op te dateer na 'n meer spesifieke rustic/country farmhouse-styl of iets soortgelyks om die kamers bietjie meer estetiese waarde te gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anastasia
Farmhouse Boutique Guesthouse and Beergarden Restaurant
Goeie Dag , wow baie Dankie vir julle review and punte , Ons Team farmhouse waardeer dit baie vir ondersteuning en het jull besoek baie geniet toe. Alles reg ons gaan daaraan werk vir n dekor ontwerp soos U dit aandui. Baie Groete Ansta and Team Crew.

Jacqueline H
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Hulle was 'n bietjie te duur vir wat jy kry. Plek was netjies. Hulle was 'n bietjie te duur vir wat jy kry. Plek was netjies en die restaurant was goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Tuni Road, Outjo, Kunene

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4fd110370e46aed8eaf76e33bc4da3a5346362124076574bbb4e4759ef44296fb764275946813e398f87367cafae77f3262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 7 Tuni Road Outjo Kunene 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -20.10727643348 16.15104496479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang